Olivia Williams
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Olivia Williams | |
Geboortenaam | Olivia Haigh Williams |
---|---|
Geboorte | 26 Julie 1968 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Olivia Haigh Williams (gebore 26 Julie 1968) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rushmore (1998), The Sixth Sense (1999), An Education (2009), en The Ghost Writer (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: The Postman
- 1998: Rushmore
- 1999: The Sixth Sense
- 2000: Four Dogs Playing Poker
- 2001: The Body
- 2001: Lucky Break
- 2001: The Man from Elysian Fields
- 2002: The Heart of Me
- 2003: To Kill a King
- 2003: Peter Pan
- 2008: Broken Lines
- 2008: Flashbacks of a Fool
- 2009: An Education
- 2010: The Ghost Writer
- 2011: Collaborator
- 2012: Hyde Park on Hudson
- 2013: The Last Days on Mars
- 2014: Sabotage
- 2014: Altar
- 2016: The White King
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: Dollhouse
- 2014: Manhattan
- 2017: Counterpart
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Agatha Christie: A Life in Pictures
- 2006: Krakatoa: Volcano of Destruction
- 2006: Krakatoa Revealed
- 2007: Damage
- 2008: Miss Austen Regrets
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: Making of: Valiant
- 2013: Creating the Stunning Costumes of Anna Karenina
- 2014: Sabotage: Alternate Endings:
- 2014: Sabotage: Deleted Scenes