Olintos (mitologie)
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Olynthus (mitologie))
In die Griekse mitologie was Olintos (Grieks: Ὄλυνθος) die seun van Herakles en Bolbe. Die antieke stad Olynthus en die Olynthus- rivier naby Apollonia het volgens Athenaeus hul name gekry van Olintos.[1] Volgens die mitograaf Konon[2] en Stefanus van Bisantium,[3] was Olintos die seun van koning Strymon en die broer van Brangas en Rhesus.[2]
Mitologie
[wysig | wysig bron]Nadat Olintos tydens 'n agtervolging gedood is deur 'n leeu, het sy broer Brangas hom daar en dan begrawe. Hy het die dorp wat hy daarna op dieselfde plek gebou het na sy gestorwe broer vernoem.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Athenaeus, Die Deipnosophists of Banket van die Geleerdes. Londen. Henry G. Bohn, York Street, Covent Garden. 1854. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Athenaeus, Deipnosophistae. Kaibel. In Aedibus B.G. Teubneri. Lipsiae. 1887. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Konon, Vyftig verhale oorgelewer as een-paragraaf opsommings in die Bibliotheca (biblioteek) van Fotius, Patriarg van Konstantinopel vertaal uit die Grieks deur Brady Kiesling. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.
- Stefanus van Bisantium, Stephani Byzantii Ethnicorum quae supersunt, geredigeer deur August Meineike (1790-1870), gepubliseer in 1849.'n Paar inskrywings uit hierdie belangrike antieke handboek van plekname is deur Brady Kiesling vertaal. aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.