On Broadway

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
On Broadway
Stad of dorp Kaapstad
Land Suid-Afrika
Geopen 1997
Gesluit Onbekend

On Broadway was ’n teater vir toneel, kabaret en ander musiek in Kaapstad. Dit is in 1997 in Groenpunt die eerste geopen deur Russell Shapiro. In April 2005 het dit geskuif na Kortmarkstraat in die middestad.

Dit was bekend vir sy eklektiese verskeidenheid van vertonings, wat gewissel het van komediante tot musiekaanbiedings tot toneelstukke. Van die akteurs wat hier opgetree het, is Pieter-Dirk Uys, Elzabé Zietsman en Marc Lottering.[1]

Die teater het intussen sy deure gesluit.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]