One Churchill Place

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
One Churchill Place

One Churchill Place is 'n wolkekrabber wat in 2004/5 in Londen voltooi is. Die gebou het 'n hoogte van 156 meter en 32 verdiepings.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: 51°30′20″N 0°0′50″W / 51.50556°N 0.01389°W / 51.50556; -0.01389