Orchomenos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Orchomenos
Ὀρχομενός
'n Uitsig oor Orchomenos
'n Uitsig oor Orchomenos
Ligging van Orchomenos op 'n kaart (Griekeland)
Orchomenos
Orchomenos
Koördinate: 38°29′N 22°59′O / 38.483°N 22.983°O / 38.483; 22.983Koördinate: 38°29′N 22°59′O / 38.483°N 22.983°O / 38.483; 22.983
Land Vlag van Griekeland Griekeland
Streek
Streeks-eenheid Boeotië
Oppervlak
 - Stad 436,4 km²  (168 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 11 621
 - Digtheid 27/km² (69/vk m)
Tydsone OET (UTC+2)
 - Somer (DST) OEST (UTC+3)

Orchomenos (Grieks: Ὀρχομενός) is ’n munisipaliteit en geologiese terrein in Boeotië, Griekeland, asook die verhoog van baie Griekse mites. Dit is van die Neolitikum regdeur die Hellenistiese tydperk bewoon. Die bevolking was in 2011 sowat 11 620.