Otjimakururivier
Voorkoms
Otjimakururivier | |
---|---|
Stroomgebied | Namibië |
Monding | Omarururivier |
Monding-hoogte | 1 340 m |
Koördinate: 21°18′0″S 16°13′0″O / 21.30000°S 16.21667°O |
Die Otjimakururivier is 'n rivier wat in die Erongo-streek in Namibië vloei. Die spruit mond uit in die Omarururivier, oos en stroomop van Omaruru.