Otto Beit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Otto Beit
Otto Beit01.jpg
Gebore
Otto John Beit

(1865-12-07)7 Desember 1865
Sterf7 Desember 1930 (op 65)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepGoud- en diamantemagnaat

Sir Otto John Beit (18651930) was 'n goudmagnaat. Hy is in Hamburg, Duitsland, gebore as die jonger broer van Alfred Beit. Hy kom in die Witwatersrand aan in 1890 as lid van die firma Herman Eckstein & Co. In 1896 keer hy terug na Londen maar behou kontak in die goud- en diamantbedrywe. Hy tree af na die dood van sy broer in 1906 en wy al sy aandag en geld aan die ontwikkeling van die Rhodes-Trust en Beit-Trusts. Hy sterf op 7 Desember 1930.

Bron[wysig | wysig bron]