Outeniekwa-kreupelhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Outeniekwa-kreupelhout
Leucospermum glabrum..JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. glabrum
Binomiale naam
Leucospermum glabrum
E.Phillips

Die Outeniekwa-kreupelhout (Leucospermum glabrum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Outeniekwa- en Tsitsikammaberge. Die struik word tot 1 tot 2 m groot en dra blomme van Augustus tot Oktober.

In Engels staan dit as die Outeniqua Pincushion bekend. Die boom se nasionale nommer is 84.3.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]