PVC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
PVC word algemeen vir afvoerpype aangewend, omdat dit goedkoop, bestand teen chemikalieë en maklik is om aan mekaar te heg.
Visuele voorstelling van 'n ketting polivinielchloriede.
Repeterende ketting van polivinielchloriede.

PVC is die afkorting vir polivinielchloried wat 'n tipe plastiek is. Dit is sag wanner dit verhit word en hard nadat dit afgekoel het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]