Paʻanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Munt van 1 pa'anga

Die pa'anga is die geldeenheid van Tonga. Een pa'anga is 'n honderd seniti. Munte in sirkulasie is: 1, 2, 5, 10, 20 en 50 seniti. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 2, 5, 10, 20, 50 en 100 pa'anga.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]