Paasbolletjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Paasbolletjies

Paasbolletjies is soet, gekruide broodjies wat rosyntjies of korinte bevat, met 'n kruis bo-op.[1] Dit word tradisioneel deur Christene geëet op Goeie Vrydag.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Paasbolletjies”. Huisgenoot. URL besoek op 20 Mei 2017.
  2. A History of hot cross buns”. Ferguson Plarre Bakehouses. URL besoek op 20 Mei 2017.