Padma Shri

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Padma Shri

Padma Shri (ook Padmashree) is die vierde hoogste burgerlike toekenning in die Republiek van Indië, na die Bharat Ratna, die Padma Vibhushan en die Padma Bhushan. Dit word elke jaar op Indië se Republiekdag toegeken.