Padtekens in Suid-Afrika
Voorkoms
Padtekens in Suid-Afrika is geskoei op die SAOG-padverkeerstekenhandleiding, ’n dokument wat ten doel het om padtekens in lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap eenvormig te maak. Die meeste van die tekens was in die voorafgaande Suid-Afrikaanse PVTH.
’n Wit agtergrond beteken die teken is permanent en ’n geel agtergrond dat dit tydelik is. Waarskuwingstekens is op ’n rooi driehoek waarvan die een punt boontoe wys en ’n swart illustrasie beskryf die gevaar of hindernis. Spoedbeperkingstekens is swart syfers in ’n rooi sirkel. Suid-Afrikaanse motorryers ry aan die linkerkant van die pad.
Reguleringstekens
[wysig | wysig bron]Beheertekens: om verkeersvloei te beheer
[wysig | wysig bron]-
R1: Stopteken
-
R1.1: Stop (twee stoptekens kan by ’n kruispad aangebring word om ekstra klem daarop te lê)
-
R1.3: 3-rigtingstop
-
R1.4: 4-rigtingstop (wie eerste stilhou, ry eerste)
-
R1.5: Stop/ry-handteken
-
R2: Toegeeteken
-
R2.1: Gee toe vir voetgangers
-
R2.2: Toegeeteken by ’n klein sirkel
-
R3: Geen toegang
-
R4.1: Eenrigtingstraat na links
-
R4.2: Eenrigtingstraat na regs
-
R4.3: Eenrigtingstraat voor
-
R5: Pas op vir voetgangers
-
R6: Gee toe vir aankomende verkeer
Bevelstekens: om instruksies te gee
[wysig | wysig bron]-
R101: Minimum spoed 50 km wat jy mag ry
-
R102: Net vir voertuie swaarder as 10 ton
-
R103: Hou links van die pad
-
R104: Hou regs van die pad
-
R105: Draai links
-
R106: Draai regs
-
R107: Ry reguit aan
-
R108: Draai links voor
-
R109: Draai regs voor
-
R110: Net vir voetgangers
-
R111: Net vir fietsryers
-
R112: Net vir voetgangers en fietsryers
-
R113: Net vir voetgangers en fietsryers
-
R114: Net vir voetgangers en fietsryers
-
R115: Net vir voetgangers en fietsryers
-
R116: Net vir motorfietse
-
R117: Net vir motors
-
R118: Net vir taxi's
-
R119: Net vir minibusse
-
R120: Net vir midibusse
-
R121: Net vir busse
-
R122: Net vir afleweringsvoertuie
-
R123: Net vir vragvoertuie
-
R124: Net vir vragvoertuie swaarder as 10 ton
-
R125: Net vir konstruksievoertuie
-
R126: Net vir voertuie wat gevaarlike stowwe vervoer
-
R127: Net vir abnormale voertuie
-
R128: Net vir riksjas
-
R129: Net vir toerbusse
-
R130: Net vir landbouvoertuie
-
R131: Net vir voertuie wat deur diere getrek word
-
R132: Tolpad
-
R133: Skakel hoofligte aan
-
R134: Net vir busse en minibusse
-
R135: Net vir busse en midibusse
-
R136: Net vir busse, midibusse en minibusse
-
R137: Verkeersirkel
-
R138: Net vir trems
-
R139: Net vir busse en trems
-
R140: Net vir busse, trems en minibusse
Verbodtekens: om sekere aksies of klas voertuie te verbied
[wysig | wysig bron]-
R201: Spoedbeperking van 100 km/h
-
R202: Geen voertuie swaarder as 12 ton
-
R203: Geen voertuie swaarder as 2 ton op ’n enkel-as
-
R204: Geen voertuie hoër as 4,42 meter
-
R205: Geen voertuie langer as 15 meter
-
R206: Geen geraas (geen toeters)
-
R207: Ryloop verbode
-
R208: Ongemagtigde voertuie verbode
-
R209: Links draai verbode voor
-
R210: Regs draai verbode voor
-
R211: Links draai verbode
-
R212: Regs draai verbode
-
R213: U-draai verbode
-
R214: Verbysteek verbode
-
R215: Verbysteek verbode vir swaar voertuie
-
R216: Geen parkering
-
R217: Geen stilhou
-
R218: Geen voetgangers
-
R219: Geen fietsryers
-
R220: Geen voetgangers of fietsryers
-
R222: Geen motorfietse
-
R223: Geen motors
-
R224: Geen taxi's
-
R225: Geen minibusse
-
R226: Geen midibusse
-
R227: Geen busse
-
R228: Geen aflweringsvoertuie
-
R229: Geen vragvoertuie
-
R230: Geen voertuie swaarder as 10 ton
-
R231: Geen konstruksievoertuie
-
R232: Geen voertuie wat gevaarlike stowwe vervoer
-
R233: Geen abnormale voertuie
-
R234: Geen riksjas
-
R235: Geen toerbusse
-
R236: Geen landbouvoertuie
-
R237: Geen voertuie wat deur diere getrek word
-
R238: Geen perderuiters
-
R239: Geen voertuie breër as 2,1 meter
-
R240: Geen sleepvoertuie
-
R241: Geen smouse
-
R242: Geen motors of motorfietse
-
R245: Geen voertuie swaarder as 12 ton op ’n dubbel-as
Reserveringstekens: om bane vir sekere voertuie te reserveer
[wysig | wysig bron]-
R301: Net vir busse
-
R302: Laan net vir busse (links)
-
R303: Begin van ’n laan net vir busse (links)
-
R304: Laan net vir fietse (links)
-
R307: Net vir motorfietse
-
R308: Net vir motors
-
R309: Net vir taxi's
-
R310: Net vir minibusse
-
R311: Net vir midibusse
-
R312: Net vir afleweringsvoertuie
-
R313: Net vir vragvoertuie
-
R314: Net vir vragvoertuie swaarder as 10 ton
-
R315: Net vir konstruksievoertuie
-
R316: Net vir voertuie wat gevaarlike stowwe vervoer
-
R317: Net vir abnormale voertuie
-
R318: Net vir riksjas
-
R319: Net vir toerbusse
-
R320: Net vir voertuie met baie passasiers
-
R321: Net vir ambulansvoertuie
-
R322: Net vir polisievoertuie
-
R323: Net vir voertuie met gestremde passasiers
-
R324: Net vir diplomatieke voertuie
-
R327: Net vir busse en minibusse
-
R328: Laan net vir busse en minibusse (links)
-
R329: Begin van ’n laan net vir busse en minibusse (links)
-
R330: Net vir busse en midibusse (links)
-
R331: Laan net vir busse en midibusse (links)
-
R332: Begin van ’n laan net vir busse en midibusse (links)
-
R333: Net vir busse, midibusse en minibusse
-
R334: Laan net vir busse, midibusse en minibusse (links)
-
R335: Begin van ’n laan net vir busse, midibusse en minibusse (links)
-
R336: ’n Laan vir voertuie met baie passasiers (links)
-
R337: Begin van ’n laan vir voertuie met baie passasiers (links)
-
R338: Net vir trems
-
R339: Laan net vir trems (links)
-
R340: Begin van ’n laan net vir trems (links)
-
R342: Net busse en trems
-
R343: Laan net vir busse en trems (links)
-
R344: Begin van ’n laan net vir busse en trems (links)
-
R345: Net vir busse, trems en minibusse
-
R346: Laan net vir busse, trems en minibusse (links)
-
R347: Begin van ’n laan net vir busse, trems en minibusse (links)
-
R348: Laan net vir busse (regs)
-
R349: Laan net vir busse en minibusse (regs)
-
R350: Laan net vir busse en trems (regs)
-
R351: Laan net vir busse, trems en minibusse (regs)
-
R352: Laan net vir voertuie met baie passasiers (regs)
-
R353: Laan net vir gemagtigde voertuie (links)
-
R354: Laan net vir gemagtigde voertuie (regs)
Parkeringstekens: om parkering vir sekere voertuie te reserveer
[wysig | wysig bron]-
R301-P: Parkeerplek vir busse
-
R304-P: Parkeerplek vir fietse
-
R305-P: Parkeerplek
-
R306-P: Parkeerplek vir tot 60 minute
-
R307-P: Parkeerplek vir motorfietse
-
R308-P: Parkeerplek vir motors
-
R309-P: Parkeerplek vir taxi's
-
R310-P: Parkeerplek vir minibusse
-
R311-P: Parkeerplek vir midibusse
-
R312-P: Parkeerplek vir afleweringsvoertuie
-
R313-P: Parkeerplek vir vragvoertuie
-
R314-P: Parkeerplek vir vragvoertuie swaarder as 10 ton
-
R315-P: Parkeerplek vir konstruksievoertuie
-
R316-P: Parkeerplek vir voertuie wat gevaarlike stowwe vervoer
-
R317-P: Parkeerplek vir abnormale voertuie
-
R318-P: Parkeerplek vir riksjas
-
R319-P: Parkeerplek vir toerbusse
-
R320-P: Parkeerplek vir voertuie met baie passasiers
-
R321-P: Parkeerplek vir ambulansvoertuie
-
R322-P: Parkeerplek vir polisievoertuie
-
R323-P: Parkeerplek vir voertuie met gestremde passasiers
-
R324-P: Parkeerplek vir diplomatieke voertuie
-
R327-P: Parkeerplek vir busse en minibusse
-
R330-P: Parkeerplek vir busse en midibusse
-
R333-P: Parkeerplek vir busse, midibusse en minibusse
-
R501-B: Parkering beperk tot sekere ure
-
R502-B: Parkering beperk tot sekere ure
-
R503-B: Parkering beperk tot sekere dae en ure
-
R504-B: Parkering beperk tot sekere dae en ure
-
R505: Parkering beperk tot sekere dae en ure, met ’n limiet van 30 minute
-
R506: Parkering beperk tot sekere dae en ure, met ’n limiet van 60 minute
-
R523: Betaal-en-vertoonparkering
Ander tekens
[wysig | wysig bron]-
R401: Begin van ’n dubbelryweg
-
R402: Begin van ’n enkelryweg
-
R403: Woonerwe begin
Waarskuwingstekens
[wysig | wysig bron]-
W101: Kruising – 4-rigtingstop voor
-
W102: Kruising met ’n kleiner pad voor
-
W103: Kruising met ’n groter pad voor
-
W104: T-aansluiting voor
-
W105: Skewe T-aansluiting voor (regs)
-
W106: Skewe T-aansluiting voor (links)
-
W107: Sypadaansluiting voor (links)
-
W108: Sypadaansluiting voor (regs)
-
W109: Twee sypadaansluitings voor (eers regs)
-
W110: Twee sypadaansluitings voor (eers links)
-
W111: Skerp aansluiting voor, na links
-
W112: Skerp aansluiting voor, van links
-
W113: Skerp aansluiting voor, na regs
-
W114: Skerp aansluiting voor, van regs
-
W115: Y-aansluiting voor
-
W116: Einde van dubbelpad, links
-
W117: Einde van dubbelpad, regs
-
W118: Begin van dubbelpad, na regs
-
W119: Begin van dubbelpad, na links
-
W201: Sirkel voor
-
W202: Effense draai na regs
-
W203: Effensedraai na links
-
W204: Skerp draai na regs
-
W205: Skerp draai na links
-
W206: Haarnaalddraai na regs
-
W207: Haarnaalddraai na links
-
W208: Kronkelpad voor, eerste regs
-
W209: Kronkelpad voor, eerste links
-
W210: Gekombineerde draai voor, eerste regs
-
W211: Gekombineerde draai voor, eerste links
-
W212: Tweerigtingverkeer
-
W213: Tweerigtingverkeer-dwarspad voor
-
W214: Regterbaan eindig
-
W215: Linkerbaan eindig
-
W216: Verskuilde inrit voor regs
-
W217: Verskuilde inrit voor links
-
W218: Verskuilde inrit voor links en regs
-
W301: Verkeerslig voor
-
W302: Stopteken voor
-
W303: Toegeeteken voor
-
W306: Voetgangeroorgang voor
-
W307: Voetgangers
-
W308: Kinders
-
W309: Fietsryers
-
W310: Beeste
-
W311: Perde
-
W312: Skape
-
W313: Wildsbokke
-
W314: Hek voor
-
W315: Motorhek voor, na regs
-
W316: Motorhek voor, na links
-
W317: Motorhek voor, in die middel
-
W318: Spooroorgang voor
-
W319: Tonnel voor
-
W320: Hoogtebeperking voor
-
W321: Lengtebeperking voor
-
W322: Steil afdraande voor
-
W322: Steil opdraande voor
-
W324: Stadigbewegende swaarvoetuie voor
-
W325: Gruispad begin voor
-
W326: Smal brug voor
-
W327: Eenvoertuigbreedte struktuur voor
-
W328: Pad vernou van weerskante
-
W329: Pad vernou aan regterkant
-
W330: Pad vernou aan linkerkant
-
W331: Hobbelpad voor
-
W332: Spoedhobbel voor
-
W333: Glibberige pad voor
-
W334: Vallende rotse (regs)
-
W335: Vallende rotse (links)
-
W339: Algemene waarskuwingstekens
-
W346: Noodflitslig voor
-
TW347: Polisie voor
-
W328: Kaairand of rivieroewer
-
W349: Dwarswind voor
-
W359: Drif voor
-
W351: Laagvlieënde vliegtuie voor
-
W352: Landbouvoertuie voor
-
W354: Verminderde sigbaarheidstoestande
-
W355: Druk verkeer voor
-
W356: Perderuiters voor
-
W357: Olifante voor
-
W358: Vlakvarke voor
-
W359: Seekoeie voor
-
W360: Breedtebeperking voor
-
W361: Lae elektriese kabels voor
-
W362: Tremkruising voor
-
W363: Gruispad eindig voor
-
W365: Pont of opligbrug voor
Inligtingstekens
[wysig | wysig bron]-
IN4: Doodloopstraat voor
-
IN5: Doodloopstraat na regs
-
IN6: Doodloopstraat na links
-
IN7: Ryvoorrang
-
IN15: Meerfasige verkeersligte
-
IN14: Gekoōrdineerde verkeersligte
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- 'n Uittreksel uit die Nuwe Amptelike K53-handleiding vir leerling- en-bestuurslisensietoetse
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Padtekens in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap.