Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Hoofkwartier van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Gaborone, Botswana

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG; Engels: Southern African Development Community, SADC) is ’n interregeringsorganisasie met sy hoofkwartier in Gaborone, Botswana. Die doel van die organisasie is om sosio-ekonomiese samewerking en integrasie te bevorder en ook om politieke en veiligheidsamewerking onder 15 lande in suider Afrika te versterk. Dit is aanvullend tot die rol van die Afrika-unie.

Lidlande[wysig | wysig bron]

Die SAOG het 15 lidlande, waarvan een se lidmaatskap tans opgeskort is:

Opgeskort
  • Vlag van Madagaskar Madagaskar – Lidmaatskap tans opgeskort na die staatsgreep wat deur Andry Rajoeline, voormalige burgemeester van Antananarivo, gelei is.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Africa gateway (31 Maart 2009). “SAOG skort Madagaskar op”. South Africa Info News. URL besoek op 31 Maart 2009.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: