Paromomisien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Star of life caution.svg

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n mediese dokter verwys te word.
Paromomisien
Paromomisien in 3D voorgestel Chemiese struktuur
Chemie
IUPAC sistematiese naam (2R,3S,4R,5R,6S)-5-amino-6-
[(1R,2S,3S,4R,6S)-
4,6-diamino-2-[(2S,3R,4R,5R)-
4-[(2R,3R,4R,5R,6S)-
3-amino-6-(aminometiel)-
4,5-dihidroksi-oksaan-2-iel]
oksi-3-hidroksi-5-
(hidroksimetiel)oksolaan-2-iel]oksi-
3-hidroksi-sikloheksiel]oksi-
2-(hidroksimetiel)oksaan-3,4-diol
Chemiese formule C23H47N5O18S
Molêre massa 615.629 g/mol
CAS registernommer 1263-89-4
Farmakokinetika
Roete van toediening Mondelings, intramuskulêr
Biobeskikbaarheid Geen
Metabolisme lewer
Eliminasie-halfleeftyd ?
Uitskeidingsroete fekaal

Paromomisien is 'n aminoglikosied antibiotikum, aanvanklik uit Streptomyces krestomuceticus geïsoleer in die 1950s.[1] Dit is ontdek deur Parke Davis (nou Pfizer) en bemark as "Humatin" sedert 1960.[2] Dit word ook monomisien of aminosidien genoem.[3]

Paromomisien is op die Wêreldgesondheidsorganisasie se lys van noodsaaklike medisyne wat nodig geag word om die minimum mediese behoeftes van 'n basiese gesondheidsorgstelsel te ondersteun.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (2008) “Paromomycin”. Transactions of the Royal Society of Tropical Medicine and Hygiene 103 (7): 653–60. doi:10.1016/j.trstmh.2008.09.008.
  2. Marshall Sittig (1988). Pharmaceutical Manufacturing Encyclopedia (PDF). 1. Noyes Publications. p. 1166. ISBN 978-0-8155-1144-1. 
  3. (1994) “Aminosidine ointments for the treatment of experimental cutaneous leishmaniasis”. Transactions of the Royal Society of Tropical Medicine and Hygiene 88 (2): 223–5. doi:10.1016/0035-9203(94)90307-7.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.