Pasquale Aleardi
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pasquale Aleardi | |
Geboorte | 1 Junie 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Switsers |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pasquale Aleardi (gebore 1 Junie 1971) is 'n Switserse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Resident Evil (2002) en The Berlin File (2013), en in die televisiereekse Verrückt nach Clara (2007) en Gotthard (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Jazz
- 2001: Mein Vater, die Tunte
- 2002: Resident Evil
- 2002: Nachts im Park
- 2010: Taxiphone: El Mektoub
- 2013: The Berlin File
- 2014: Head Full of Honey
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: LadyLand
- 2007: Verrückt nach Clara
- 2011: Shades of Happiness
- 2014: Kommissar Dupin
- 2016: Gotthard
- 2017: Das Pubertier
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Ich beiß zurück
- 2001: Die Salsaprinzessin
- 2002: Weihnachtsmann gesucht
- 2004: Baal
- 2004: Wie krieg ich meine Mutter groß?
- 2004: Schöne Männer hat man nie für sich allein
- 2005: Die Bullenbraut - Ihr erster Fall
- 2006: Süssigkeiten
- 2007: Manatu
- 2007: Missing
- 2008: Willkommen im Westerwald
- 2008: Cinderella for a Night
- 2008: Der Tag, an dem ich meinen toten Mann traf
- 2008: Hunting for Love
- 2009: Dutschke
- 2010: Masserberg
- 2010: Spook Inn
- 2011: Ein Sommer in Paris
- 2012: München 72 - Das Attentat
- 2012: Im Brautkleid meiner Schwester
- 2012: Nur eine Nacht
- 2012: Schleuderprogramm
- 2013: The Dad Test
- 2013: Wer liebt, lässt los
- 2013: A Royal Affair
- 2013: Robin Hood und ich
- 2013: Stärke 6
- 2017: Für Emma und ewig
- 2019: Kommissar Dupin - Bretonische Geheimnisse