Pasuruan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pasuruan
Pasuruan

Candi Jawi A.JPG
Kaart Wapen
Locator kota pasuruan.png
Lambang Kota Pasuruan.webp
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Oos-Java
 Oppervlakte:  
 - Totaal 36,58 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 tot 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 166.000
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.pasuruan.go.id/

Pasuruan (vroeër Pasoeroean) is 'n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesië. Die stad het vroeër ook die name: Passourouang, Passarouang, Passoeroeang, Passourawang, Passourouan, Pasoeroewan, Passouroang, Passourowang en Passourouangh.

Buurte[wysig | wysig bron]

Die stad het 3 buurte/administratiewe distrikte (Indonesies kacematan):

  • Gadingrejo
  • Purworejo
  • Bugul Kidul

Burgemeester[wysig | wysig bron]

Nederlands-Indiese tyd:

  • Mr. H.E. Boissevain (1929-1935)
  • W.C. Krijgsman (1935-1936)
  • Dr. C.G.E. de Jong (1936-1939)
  • L.A. Busselaar (1939-1941)
  • F. van Mourik (1941-1942)