Patrice O'Neal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patrice O'Neal
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
O'Neal in 2006

Geboortenaam Patrice Malcolm O'Neal
Gebore (1969-12-07)7 Desember 1969
New York, Verenigde State
Oorlede 29 November 2011 (op 41)
New Jersey, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep Komediant
Webblad www.patriceoneal.com

Patrice Malcolm O'Neal (Desember 7, 1969 – November 29, 2011) was 'n Amerikaanse komediant, skerpskertser en akteur. Hy het groot geword in Boston en 'n belangstelling vir skerpskertsery op 'n jong ouderdom ontwikkel.[1][2]

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Patrice Malcolm O'Neal was gebore op 7 Desember 1969 in New York.[3]

Loopbaan[wysig | wysig bron]

O'Neal het vir die eerste keer opgetree in Oktober 1992 in Boston.[4]

Oorlede[wysig | wysig bron]

O'Neal is gediagnoseer met tipe 2-diabetes op die ouderdom 23, 'n toestand wat sy ma ook gehad het. O'Neal het egter nie mediese advies gevolg nie en het dosisse medikasie oorgeslaan en 'n dieet aangeneem wat nie vir diabete aanbeveel is nie.[5][6] Teen die einde van sy lewe het O'Neal probeer om sy gesondheid te verbeter deur 'n vegan dieet aan te neem, sap te maak en sy inname van ongesonde kos te verminder, maar hy kon steeds nie gewig verloor nie.[7]

Op 29 November 2011 is O'Neal dood aan komplikasies van sy beroerte. Hy was 41 jaar oud.[8]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Elephant in the Room (2011)
  • Mr. P (2012)[9]
  • Better Than You (2012)[10]
  • Patrice O'Neal: Unreleased (2013)

Filmografie[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol Notas
1997 Apartment 2F Komediant
2002 The Colin Quinn Show
2002 Contest Searchlight Homself
2002 Chappelle's Show Pit Bull 2 episodes
2002–2004 Tough Crowd With Colin Quinn Homself
2003 Yes, Dear Insleepvoertuig bestuurder 1 episode
2003 Ed Andre Stangel
2003 Arrested Development T-Bone 1 episode
2004 The Jury Adam Walker Herhalende karakter
2004 Shorties Watchin' Shorties Baba Patrice Voice
2005 One Night Stand Homself
2004–2006 O'Grady Harold Stem
2005–2007 The Office Lonny 3 episodes
2006 Web Junk 20 Gasheer 2 seisoene
2008 Assy McGee Blinde Anthony Stem
2008 Z Rock Verhoog bestuurder Gas
2011 The Roast of Charlie Sheen Homself Laaste televisie rol

Film[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol Notas
2002 25th Hour Khari
2003 Head of State Warren
2003 In the Cut Hector
2006 Scary Movie 4 Rasheed
2010 Furry Vengeance Gus
2011 Elephant in the Room Homself
2012 Nature Calls Mr. Caldwell Laaste film

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Weiner, Jonah (Februarie 16, 2012). "Death of a Stand-Up" (PDF). Rolling Stone. No. 1150. pp. 47–49. Besoek op April 26, 2017.
  2. 50 Best Stand-Up Comics of All Time. URL besoek op April 20, 2017.
  3. LeBlanc, Adrian Nicole (Mei 13, 2012). The Comedian Comedians Were Afraid Of. URL besoek op April 28, 2013.
  4. Patrice O'Neal Online. Patriceoneal.com (Februarie 19, 2011). URL besoek op Augustus 12, 2013.
  5. JP DelaCuesta (November 29, 2011). Comedian Patrice O'Neal Dead at 41 Following Stroke and Battle With Diabetes. AllHipHop.com. URL besoek op Desember 1, 2011.
  6. Butler, Carolyn (Oktober 2011). Comedian Patrice O'Neal: A Final Interview. Diabetes Forecast. URL besoek op November 29, 2012.
  7. Butler, Carolyn (Desember 2011). Comedian Patrice O'Neal: A Final Interview. URL besoek op Mei 20, 2017.
  8. Hartsell, Carol (November 29, 2011). "Patrice O'Neal Dead: Comedian Dies At 41 Following Diabetes Battle, Stroke". The Huffington Post.
  9. Patrick, Bromley. "Patrice O'Neal Mr. P album review". The Spit Take. Besoek op April 11, 2013.
  10. Berkowitz, Daniel. Patrice O'Neal Better than You single review. The Spit Take. URL besoek op April 11, 2013.