Patricia Belcher

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patricia Belcher
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patricia Belcher (gebore 7 April 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flatliners (1990), Species (1995), Jeepers Creepers (2001), en 500 Days of Summer (2009).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1990: Flatliners
  • 1995: Species
  • 2001: Jeepers Creepers
  • 2002: The Board Room
  • 2008: Desertion
  • 2009: 500 Days of Summer

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1999: Norm
  • 2000: The Trouble with Normal
  • 2000: Battle of the Sitcoms
  • 2002: Andy Richter Controls the Universe
  • 2003: The Jake Effect
  • 2005: Bones
  • 2005: Twins

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Van Helsing Chronicles
  • 2017: Back to the Lab: A Bones Retrospective

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2007: Living the Still Life
  • 2012: Sistaah Friend
  • 2016: The Town Psychic: An Interview with Actress Patricia Belcher

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]