Patricia Jessel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patricia Jessel
Geboortenaam Patricia Helen Jessel
Geboorte (1920-10-15)15 Oktober 1920
Nasionaliteit Engels
Sterfte 10 Junie 1968 (op 47)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patricia Jessel (15 Oktober 1920 – 10 Junie 1968) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The City of the Dead (1960) en A Funny Thing Happened on the Way to the Forum (1966), en in die televisiereeks Hamlet (1961).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1960: The City of the Dead
  • 1966: A Funny Thing Happened on the Way to the Forum

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1958: Fredric March Presents Tales from Dickens
  • 1961: Hamlet

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1948: Without Witness
  • 1949: Counsellor at Law
  • 1949: A Man's House
  • 1957: The Queen and the Rebels

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]