Patrick Bricard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patrick Bricard
Mens
GeslagManlikWysig
Land van burgerskapFrankrykWysig
Gegewe naamPatrickWysig
VanBricardWysig
Geboortedatum26 April 1940Wysig
GeboorteplekCaenWysig
Sterfdatum26 Januarie 2019Wysig
MoedertaalFransWysig
TaalbeheersingFransWysig
Beroepakteur, direkteurWysig
Deelgeneem aanL'Île aux enfantsWysig

Patrick Bricard (26 April 1950 - 26 Januarie 2019) was 'n Franse akteur en direkteur.[1]

Biografie[wysig | wysig bron]

Bricard het in verskeie flieks en televisieprogramme verskyn. In 1964 het hy 'n kleiner rol gespeel in die film The Umbrellas of Cherbourg. In 1968 speel Bricard die rol van Marcel in die TV-film L'Homme du Picardie. Voordat hy sy uitbreek bereik het, het Bricard nog 'n klein rol in die rolprent Le Distrait gehad. Hy het bekendheid verwerf in die televisiereeks L'Île aux enfants (1974-1982).[2] Ander bekende televisie optredes sluit in Le Village dans les nuages (1982-1986) en La Dernière Séance.

Na 1986 het Bricard hom hoofsaaklik aan die teater gewy. Hy het toneelstukke soos Poil de Carotte, The Little Prince, Letters from My Windmill, Scapin the Schemer, The Miser, en Le Medecin Malgré Lui.

Bricard is op 26 Januarie 2019 oorlede.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]