Patrick Wymark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patrick Wymark
Geboortenaam Patrick Carl Cheeseman
Geboorte (1926-07-11)11 Julie 1926
Nasionaliteit Engels
Sterfte 20 Oktober 1970 (op 44)
Kinders Jane Wymark]]
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patrick Wymark (11 Julie 1926 – 20 Oktober 1970) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Repulsion (1965), Where Eagles Dare (1968), Witchfinder General (1968), en Battle of Britain (1969).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: Repulsion
  • 1965: The Secret of Blood Island
  • 1965: The Skull
  • 1966: The Psychopath
  • 1968: Where Eagles Dare
  • 1968: Witchfinder General
  • 1969: Battle of Britain
  • 1969: Journey to the Far Side of the Sun
  • 1971: The Blood on Satan's Claw
  • 1972: Chelovek s drugoy storony

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1958: The Black Arrow
  • 1963: The Plane Makers
  • 1964: Towards 2000
  • 1965: The Power Game

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1955: Othello
  • 1962: The Cherry Orchard
  • 1962: They Hanged My Saintly Billy
  • 1962: The Cruel Necessity
  • 1963: As You Like It
  • 1964: The Other World of Winston Churchill
  • 1968: Howerd's Hour
  • 1969: Frankie Howerd at the Poco a Poco

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]