Paul Allen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Paul Allen
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Paul Allen in 2013

Geboortenaam Paul Gardner Allen
Gebore (1953-01-21)21 Januarie 1953
Seattle, Washington
Oorlede 15 Oktober 2018 (op 65)
Seattle, Washington
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers Kenneth Sam Allen
Edna Faye Allen
Beroep Medestigter van Microsoft
Voorsitter en stigter van Vulcan Inc.
Eienaar van Seattle Seahawks en Portland Trail Blazers
Deeleienaar van Seattle Sounders
Stigter van Allen Institute for Brain Science
Stigter van Allen Institute for Cell Science
Stigter van Allen Institute for Artificial Intelligence
Medestigter van Mojave Aerospace Ventures
Bekend vir Microsoft
Salaris VS$21,7 miljard (Augustus 2018)[1]
Termyn in amp 1975–2018
Webblad paulallen.com

Paul Gardner Allen (21 Januarie 1953 – 15 Oktober 2018) was 'n Amerikaanse besigheidsmagnaat, belegger en filantroop. Hy was saam met Bill Gates een van die stigterslede van Microsoft.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Paul Allen". Forbes. Besoek op 22 Oktober 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]