Paul Fix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Paul Fix
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Peter Paul Fix
Geboorte (1901-03-13)13 Maart 1901
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 14 Oktober 1983 (op 82)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Fix (13 Maart 1901 – 14 Oktober 1983) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Cyclops (1940), Giant (1956), To Kill a Mockingbird (1962), en El Dorado (1967).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1926: Hoodoo Ranch
  • 1929: Lucky Star
  • 1932: The Racing Strain
  • 1933: Fargo Express
  • 1933: Gun Law
  • 1935: Bulldog Courage
  • 1935: The Desert Trail
  • 1935: His Fighting Blood
  • 1936: Phantom Patrol
  • 1939: Behind Prison Gates
  • 1939: Those High Grey Walls
  • 1940: Dr. Cyclops
  • 1940: Black Diamonds
  • 1940: The Crooked Road
  • 1941: A Missouri Outlaw
  • 1942: Hitler--Dead or Alive
  • 1942: South of Santa Fe
  • 1944: Tall in the Saddle
  • 1953: Star of Texas
  • 1954: Ring of Fear
  • 1955: Blood Alley
  • 1956: Giant
  • 1957: Jet Pilot
  • 1958: The Notorious Mr. Monks
  • 1962: To Kill a Mockingbird
  • 1965: Baby the Rain Must Fall
  • 1967: El Dorado
  • 1970: Zabriskie Point

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1958: The Rifleman
  • 1961: Shannon

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]