Gaan na inhoud

Peggy Ann Garner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Peggy Ann Garner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1932-02-03)3 Februarie 1932
Sterfte 16 Oktober 1984 (op 52)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peggy Ann Garner (3 Februarie 1932 – 16 Oktober 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Tree Grows in Brooklyn (1945), Home, Sweet Homicide (1946), Bomba, the Jungle Boy (1949), en The Big Cat (1949).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1943: Jane Eyre
  • 1945: A Tree Grows in Brooklyn
  • 1945: Junior Miss
  • 1945: Nob Hill
  • 1946: Home, Sweet Homicide
  • 1947: Thunder in the Valley
  • 1948: The Sign of the Ram
  • 1949: Bomba, the Jungle Boy
  • 1949: The Big Cat
  • 1949: The Lovable Cheat
  • 1966: The Cat

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1947: Juvenile Jury
  • 1948: Celebrity Time
  • 1949: Leave It to the Girls
  • 1950: The New Truth and Consequences
  • 1950: The Kate Smith Hour
  • 1951: Two Girls Named Smith
  • 1951: The Mel Tormé Show

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1954: Eight Witnesses
  • 1954: The Black Forest
  • 1963: The Patriots

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]