Per aspera ad astra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die embleem van die SA Lumag met die woorde "Per aspera ad astra".

Per aspera ad astra (of, minder algemeen, ad astra per aspera) is ’n gewilde Latynse uitdrukking wat beteken "deur ontberings na die sterre". Dit is onder meer die leuse van die Suid-Afrikaanse Lugmag.

Die frase is een van die min Latynse uitdrukkings waarin die woorde "ad astra" (na die sterre) gebruik word.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]