Peter Chelsom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Peter Chelsom
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 April 1956 (1956-04-20) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Chelsom (gebore 20 April 1956) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Funny Bones (1995), Serendipity (2001), Hector and the Search for Happiness (2014), en The Space Between Us (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: Christmas Present
  • 1987: Indian Summer
  • 1991: Hear My Song
  • 1995: Funny Bones
  • 1998: The Mighty
  • 2001: Serendipity
  • 2001: Town & Country
  • 2004: Shall We Dance
  • 2009: Hannah Montana: The Movie
  • 2014: Hector and the Search for Happiness
  • 2017: The Space Between Us
  • 2018: Berlin, I Love You
  • The Paladin
  • The Mirror Thief
  • The Boy Who Knew Too Much

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1985: Bill the Minder

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1980: Cream in My Coffee
  • 1985: Star Quality
  • 1985: Time and the Conways

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1999: The Making of 'The Mighty'
  • 2009: Taylor Swift: Crazier
  • 2015: Hector and the Search for Happiness: Around the World with Simon Pegg

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]