Peter Mark Richman
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Mark Richman | |
Geboorte | 16 April 1927 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5, insluitende Lucas Richman |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1949–2011 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Mark Richman (gebore 16 April 1927) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Agent for H.A.R.M. (1966) en Friday the 13th Part VIII: Jason Takes Manhattan (1989), en in die televisiereekse McCloud (1970) en Defenders of the Earth (1986).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: The Strange One
- 1958: Girls on the Loose
- 1958: The Black Orchid
- 1961: The Murder Men
- 1962: The Crimebusters
- 1965: Dark Intruder
- 1966: Agent for H.A.R.M.
- 1968: For Singles Only
- 1980: PSI Factor
- 1988: Judgement Day
- 1989: Friday the 13th Part VIII: Jason Takes Manhattan
- 1999: 4 Faces
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1961: Cain's Hundred
- 1966: Jericho
- 1970: McCloud
- 1971: Longstreet
- 1976: Electra Woman and Dyna Girl
- 1978: Greatest Heroes of the Bible
- 1986: Defenders of the Earth
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1978: The Islander
- 1984: City Killer
- 1988: Bonanza: The Next Generation
- 1991: Mystery of the Keys