Peter Steuger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Peter Steuger
Mens
GeslagManlikWysig
Land van burgerskapDuitslandWysig
Gegewe naamPeterWysig
Geboortedatum6 Februarie 1965Wysig
BeroepKinematograafWysig

Peter Steuger (gebore 6 Februarie 1965) is 'n Duits-gebore regisseur wat meestal gewerk het op duitse rolprente na 'n begin in Yslandiese film. Hy was ook genomineer vir 'n Golden Frog-Toekenning vir sy kinematografie op die bekroonde 2000 Yslandiese film 101 Reykjavík.

Hy het meestal gewerk met Duitse televisie.

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • Fata Morgana (2007)
  • Adem'in trenleri (2007)
  • Schöner Leben (2006)
  • Drei gegen Troja (2005) (TV)
  • The Ring Thing (2004)
  • Cowgirl (2004)
  • Der Gestohlene Mond (2003) (TV)
  • Alltag (2003) (TV)
  • "Tatort" (1 episode, 2003)
  • 99 Euro Films (2002) (segment "Privat")
  • Liebe und Verrat (2002) (TV)
  • "Doppelter Einsatz" (1 episode, 2001)
  • 101 Reykjavík (2000)
  • The Split (1999)
  • Zoe (1999/II)
  • Martin - Das erste Mal (1998)
  • Parçalanma (1998)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]