Peter Svidler
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Svidler | |
Svidler in 2013
| |
Naam | Pyotr Veniaminovich Svidler |
---|---|
Geboorte | 17 Junie 1976 Sint Petersburg, Rusland |
Nasionaliteit(e) | Rusland |
Titel | Grootmeester 1994 |
FIDE rang | No. 10 (Januarie 2018) |
Pyotr Veniaminovich Svidler (Пётр Вениами́нович Сви́длер; gebore 17 Junie 1976) is 'n Russiese skaakspeler en grootmeester. Hy het die Russiese skaakkampioenskap ag maal gewen in 1994, 1995, 1997, 2003, 2008, 2011, 2013 en 2017.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "ChessBase News | Russian Super Final: Svidler, Gunina win" (in Engels). Chessbase.com. 14 Oktober 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2013. Besoek op 31 Oktober 2013.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Peter Svidler. |