Petsjora

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Petsjora
Nasa-Satellietbeeld van die Petsjora
Nasa-Satellietbeeld van die Petsjora
Bassin de la Petchora.png
Die stroomgebied van die Petsjora
Oorsprong Oeralgebergte, Republiek van Komi, Rusland
Monding Nenetsië, Rusland
Barentssee
Stroomgebied Rusland
Lengte 1 809 km (1 124 myl)
Oorspronghoogte 630 m (2 067 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 4 100 m³/s (145 000 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 322 000 km² (124 500 myl²)
Kaart van die Petsjora-bekken in Europa
Kaart van die Petsjora-bekken in Europa

Die Petsjora (Russies: Печо́ра; Komi: Печӧра; Nenets: Санэроˮ яха) is 'n groot noord-vloeiende rivier in die Europese deel van Rusland. Dié rivier, met 'n lengte van 1 809 km (1 124 myl), ontspring in die noordelike Oeralgebergte in die Republiek van Komi. Aansluitend vloei dié rivier in 'n noordelike rigting deur die Republiek van Komi en bereik Woektyl. Vanaf hier vloei die Petsjora eers in 'n noordwestelike rigting deur Petsjora, later in 'n suidwestelike rigting en dan in 'n noordelike rigting. Noord van Narjan-Mar, Nenetsië, mond dié rivier in 'n delta in die Barentssee uit.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Pechora River". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 Augustus 2017. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]