Pichat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pichat staan bekend as kits-klets sagteware, 'n netwerkprotokol waardeur jy kan kommunikeer (klets) en informasie kan uitruil. Gebruikers kan hul eie kits-klets huisves, deur middel van die internet of lokale netwerk. Geen sagteware hoef afgelaai te word nie, net 'n webblaaier word benodig.

Alternatiewelik kan 'n telnet-sessie[1] gebruik word om te klets. Die standaard poort vir alle klets bedieners is 9009/TCP.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Simple text chat”. Pichat user handbook.
  2. 9009 TCP/UDP”. IANA assigned port numbers.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]