Piransjahr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Piranshahr)
Spring na: navigasie, soek

Piransjahr
پیرانشهر

Kaart Vlag
Iran-CIA WFB Map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Iran Iran
 Provinsie Wes-Azerbeidjan
 Koördinate 36°42′N 45°08′O
 Gestig op 3de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 1 300 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 115 065
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone IRST / UTC +3:30
 - Somertyd IRDT / UTC +4:30
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Piransjahr (Mukrian) (Persies: پیرانشهر, oftewel "stad van Piran") is 'n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran geleë is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in 'n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieël.

Die stad het ongeveer 115 065 inwoners (2012).[1] Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit drie verskillende stamme, waarvan die Mukri die belangrikste is, en na wie die stad ook vernoem is.

Verwysings[wysig]