Gaan na inhoud

Piransjahr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Piransjahr
پیرانشهر

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Iran Iran
 Provinsie Wes-Azerbeidjan
 Koördinate 36°42′N 45°08′E / 36.700°N 45.133°O / 36.700; 45.133
 Gestig op 3de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 1 300 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2017) 138 864
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone IRST / UTC +3:30
 - Somertyd IRDT / UTC +4:30
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Piransjahr (Mukrian) (Persies: پیرانشهر, oftewel "stad van Piran") is 'n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran geleë is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in 'n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieël.

Die stad het ongeveer 138 864 inwoners (2017).[1][2] Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit drie verskillende stamme, waarvan die Mukri die belangrikste is, en na wie die stad ook vernoem is.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. https://www.citypopulation.de/php/iran-admin.php
  2. "World Gazetteer, bevolkingsgetalle". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2012. Besoek op 10 Desember 2010.