Pixley ka Seme Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Mpumalanga | ||
Distriksmunisipaliteit | Gert Sibande | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | MP304 | ||
Burgemeester | Phalaborwa Vincent Malatsi | ||
Hoofstad | Volksrust | ||
Grootste tale | Zoeloe, Afrikaans, Engels | ||
Area | 5 227 km² | ||
Bevolking | 83 235 (2011) |
- Moet nie met die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap verwar word nie.
Die Pixley ka Seme Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit: