Pompopgaarskema

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Pomp-opgaarskema)
Spring na: navigasie, soek
'n Voorstelling van 'n pompopgaarskema.
Kraglewering oor 24 uur: Groen verteenwoordig krag verbruik om water te pomp; rooi is krag gelewer.

'n Pompopgaarskema is 'n tipe hidroëlektriese kragopwekkingsmetode wat gebruik word deur sekere kragnetwerke vir die stoor van oormaat elektriese krag gedurende lae aanvraagperiodes. Hierdie metode stoor energie in die vorm van water, gepomp vanaf 'n laer na 'n hoër ligging.

Pompopgaarskemas is netto verbruikers van elektrisiteit, dit wil sê dit gebruik meer elektrisiteit om die water na bo te pomp as wat dit elektrisiteit opwek.

Pompopgaarskemas in Suid-Afrika[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]