Popeyes Chicken & Biscuits

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Popeyes Chicken & Biscuits
Logo of Popeyes Louisiana Kitchen.svg
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 12 Junie 1972
Arabi, Louisiana
Hoofkantoor Dunwoody, Georgia
# Liggings2 600 (2016)
SleutelpersoneAl Copeland
Gebied bedienwêreldwyd
IndustrieRestaurante
ProdukteGebraaide hoender, Cajun-kookkuns, Seekos, Groente, Koekies
Inkomste$206 miljoen(2013)[1]
Werknemers2 130 (Desember 2015)[1]
MoedermaatskappyRestaurant Brands International (2017–hede)
Webwerfpopeyes.com

Popeyes Chicken & Biscuits, algemeen bekend as Popeyes, is 'n braaihoender kitskosgroep in besit van AFC Enterprises. Die franchise bestaan uit meer as 1800 restaurante in meer as 40 state, Distrik Columbia, Puerto Rico en meer as twintig ander lande wêreldwyd. Popeyes is rondom 1972 gestig.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) Popeyes Louisiana Kitchen, Inc. Form 10-K, Securities and Exchange Commission, 26 Februarie 2014

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]