Ralph Truman
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ralph Truman | |
Geboorte | 7 Mei 1900 |
---|---|
Sterfte | 15 Oktober 1977 (op 77) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ralph Truman (7 Mei 1900 – 15 Oktober 1977) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Quo Vadis (1951), The Man Who Knew Too Much (1956), en El Cid (1961), en in die televisiereeks Danger Man (1960).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1934: The Perfect Flaw
- 1935: Mr. Cohen Takes a Walk
- 1935: Jubilee Window
- 1937: Change for a Sovereign
- 1938: Life of St. Paul
- 1951: Quo Vadis
- 1956: The Man Who Knew Too Much
- 1961: El Cid
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1960: Danger Man
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1939: The Ringer
- 1951: Androcles and the Lion