Ramatseliso's Gate

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ramatseliso's Gate is 'n grenspos in die Oos-Kaap tussen Suid-Afrika en Lesotho en staan so bekend aan weerskante van die grens. Die grenspos is daagliks oop tussen 08:00-16:00. Die naaste dorp is Matatiele sowat 40km suidwes.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Koördinate: 30°3′0.72″S 28°56′2.04″O / 30.0502000°S 28.9339000°O / -30.0502000; 28.9339000