Ramotswa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ramotswa
Ligging van Ramotswa op 'n kaart (Botswana)
Ramotswa
Ramotswa
Koördinate: 24°52′S 25°52′O / 24.867°S 25.867°O / -24.867; 25.867Koördinate: 24°52′S 25°52′O / 24.867°S 25.867°O / -24.867; 25.867
Land Vlag van Botswana Botswana
Distrik Suid-Oos
Hoogte 1 009 m (3 310 vt)
Bevolking (2011)
 - Dorp 27 760
Tydsone SAST (UTC+2)

Ramotswa is 'n dorpie in die Suidoosdistrik van Botswana, suidwes van die hoofstad Gaborone. Dit beskik ook oor 'n grenspos met Suid-Afrika, bekend as Swartkopfontein aan die Suid-Afrikaanse kant.

Die bevolking tel 27 760 tydens die 2011-sensus.[1] Dit is die hoofsetel van die BaLete stam, 'n etniese minderheid wat uit die Nguni-stam onstaan het.

Die belangrikste nywerheid in Ramotswa is 'n koringmeule. Die dorp se inwoners vervaardig ook metaalprodukte.

'n Satellietfoto van Ramotswa en omgewing.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 2011-sensus”.