Ray Walston
Voorkoms
Ray Walston | |
Geboortenaam | Herman Raymond Walston |
---|---|
Geboorte | 2 November 1914 |
Sterfte | 1 Januarie 2001 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1945–2001 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ray Walston (2 November 1914 – 1 Januarie 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Paint Your Wagon (1969), The Sting (1973), Popeye (1980), en Fast Times at Ridgemont High (1982).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1958: Damn Yankees
- 1958: South Pacific
- 1959: Say One for Me
- 1960: The Apartment
- 1960: Tall Story
- 1962: Convicts 4
- 1963: Who's Minding the Store?
- 1964: Kiss Me, Stupid
- 1967: Caprice
- 1969: Paint Your Wagon
- 1973: The Sting
- 1977: The Happy Hooker Goes to Washington
- 1980: Popeye
- 1981: Galaxy of Terror
- 1982: Fast Times at Ridgemont High
- 1988: Saturday the 14th Strikes Back
- 1989: Fine Gold
- 1989: A Man of Passion
- 1992: Of Mice and Men
- 1992: Space Case
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: My Favorite Martian
- 1973: The Evil Touch
- 1979: Stop Susan Williams
- 1986: Fast Times
- 1992: Picket Fences
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1978: Danny and the Mermaid
- 1979: The Fall of the House of Usher
- 1984: For Love or Money
- 1984: The Jerk, Too
- 1989: Class Cruise
- 1990: Hurricane Sam
- 1996: Mixed Nuts
- 1997: The Westing Game
- 1999: Swing Vote
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: The Art of 'The Sting'