Read Morgan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Read Morgan
Geboorte 30 Januarie 1931 (1931-01-30) (89 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1955–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Read Morgan (gebore 30 Januarie 1931) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marlowe (1969), Back to the Future (1985), Fatal Beauty (1987), en Maverick (1994).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: Marlowe
  • 1985: Back to the Future
  • 1987: Fatal Beauty
  • 1994: Maverick

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1959: The Deputy

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: Anatomy of a Crime

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]