Reaktor (musiekgroep)
Voorkoms
Reaktor | |
---|---|
Lede van die musiekgroep Reaktor. | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Saarbrücken, Duitsland |
Genres | jazz, reggae, funk, trom en bas |
Jare aktief | 1997 - nou |
Webwerf | reaktor-musik.de |
Lede | Flo:Pee Goldfinger Tromla |
Reaktor is 'n eksperimentele musiekgroep wat in 1997 in Saarbrücken (Duitsland) gestig is. Die groep bestaan uit die volgende lede: Flo:Pee (baskitaar), Goldfinger (sintetiseerder) en Tromla (slaginstrumente).
Musiekstyl
[wysig | wysig bron]Jazz, reggae, funk, trom en bas.
Diskografie
[wysig | wysig bron]- 2000: Elektrosuperstars
- 2004: Hyperdimension