Rhea Harder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rhea Harder
2012-05-31 Studio Hamburg Nachwuchspreis DSCF0755.jpg
Gebore27 Februarie 1976 (1976-02-27) (44 jaar oud)
NasionaliteitDuits
BeroepAktrise
Jare aktief1994–nou

Rhea Harder (gebore 27 Februarie 1976) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Flashback (2000) en in die televisiereekse Berlin, Berlin (2002), Sex & More (2005), en Notruf Hafenkante (2007).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Flashback

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: Berlin, Berlin
  • 2005: Sex & More
  • 2007: Notruf Hafenkante

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Dora Heldt: Wind aus West mit starken Böen

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2000: The Best of 'Gute Zeiten, schlechte Zeiten'
  • 2003: Best of 'Gute Zeiten, schlechte Zeiten'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]