Richard Beckinsale
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Beckinsale | |
Geboortenaam | Richard Arthur Beckinsale |
---|---|
Geboorte | 6 Julie 1947 |
Sterfte | 19 Maart 1979 (op 31) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Samantha Beckinsale |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Beckinsale (6 Julie 1947 – 19 Maart 1979) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lovers! (1973) en Doing Time (1979), en in die televisiereekse Porridge (1973) en Going Straight (1978).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: The Lovers!
- 1979: Doing Time
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1970: The Lovers
- 1971: Elephant's Eggs in a Rhubarb Tree
- 1973: Porridge
- 1973: The Donati Conspiracy
- 1974: Rising Damp
- 1978: Going Straight
- 1979: Bloomers
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: If There Weren't Any Blacks You'd Have to Invent Them
- 1994: The Beautiful Frame
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: And It's Goodnight from Him: The Very Best of Ronnie Barker
- 2001: Ronnie Barker Interview