Richard Webb (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Richard Webb
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Richard Webb
Geboorte (1915-09-09)9 September 1915
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 10 Junie 1993 (op 77)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Webb (9 September 1915 – 10 Junie 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Out of the Past (1947) en The Invisible Monster (1950), en in die televisiereekse Captain Midnight (1954) en Star Trek (1966).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1947: Out of the Past
  • 1950: The Invisible Monster
  • 1951: Distant Drums
  • 1952: Carson City
  • 1952: This Woman Is Dangerous
  • 1953: The Nebraskan
  • 1957: The Phantom Stagecoach
  • 1965: Git!
  • 1972: Beware! The Blob
  • 1974: Never the Twain

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1954: Captain Midnight
  • 1959: Border Patrol
  • 1966: Star Trek
  • 1971: The Smith Family

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1966: Slaves of the Invisible Monster
  • 1968: Hell Raiders

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1993: The Making of 'Sands of Iwo Jima'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]