Rieme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rieme
Tipe webblad Soekenjin
Taal(e) Afrikaans
Registrasie Nie nodig.
Eienaar Mynhardt du Preez
Huidige status Aktief
URL http://www.rieme.co.za/

Rieme is 'n Afrikaanse soekenjin. Die webwerf bied ook ander hulpmiddele soos 'n gids, Afrikaans-Engelse woordeboek, omskakeling van eenhede, gratis sagteware, ens.

Eksterne skakels[wysig]