Rijnwaarden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ligging van die voormalige Rijnwaarden-munisipaliteit

Rijnwaarden is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland. Die Ryn betree Nederland by hierdie voormalige munisipaliteit.

Op 1 Januarie 2018 is Rijnwaarden opgegaan in die munisipaliteit Zevenaar.