Robert Donner
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Donner | |
Geboorte | 27 April 1931 |
---|---|
Sterfte | 8 Junie 2006 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Donner (27 April 1931 – 8 Junie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Hand Luke (1967), High Plains Drifter (1973), en Bite the Bullet (1975), en in die televisiereeks Mork & Mindy (1978).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1967: Cool Hand Luke
- 1967: Catalina Caper
- 1973: High Plains Drifter
- 1975: Bite the Bullet
- 1978: Five Days from Home
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1978: Mork & Mindy
- 1978: The Young Pioneers
- 1995: Legend
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: Martinelli, Outside Man
- 1978: Standing Tall
- 1978: Trail of Danger
- 1989: The Rocket Boy
Video's
[wysig | wysig bron]- 1993: Leslie Nielsen's Bad Golf Made Easier
- 1994: Bad Golf My Way