Robert Ginty
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Ginty | |
Geboorte | 14 November 1948 |
---|---|
Sterfte | 21 September 2009 (op 60) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | James Francis Ginty |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1969–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Ginty (14 November 1948 – 21 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Exterminator (1980), Exterminator 2 (1984), en The Bounty Hunter (1989), en in die televisiereeks Black Sheep Squadron (1976).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1980: The Exterminator
- 1982: Gold Raiders
- 1983: The Act
- 1983: Warrior of the Lost World
- 1983: The Alchemist
- 1984: Exterminator 2
- 1985: Vivre pour survivre
- 1986: Mission Kill
- 1987: Programmed to Kill
- 1987: Three Kinds of Heat
- 1987: Code Name Vengeance
- 1987: Maniac Killer
- 1989: The Bounty Hunter
- 1989: Loverboy
- 1989: Out on Bail
- 1990: Cop Target
- 1990: Vietnam, Texas
- 1992: Lady Dragon
- 1993: Shootfighter: Fight to the Death
- 1994: Woman of Desire
- 1996: Almighty Fred
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1976: Black Sheep Squadron
- 1984: Hawaiian Heat
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1981: The Big Stuffed Dog
- 1984: Hawaiian Heat
- 1986: Hardesty House
- 1994: Day of Reckoning
- 1995: Here Come the Munsters
Video's
[wysig | wysig bron]- 1983: Scarab